Houtkapper Gastekamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesburg. Dié area is ideaal vir sakereisigers, inwoners, mense wat inkopies doen en toeriste.
Verblyf word in 2 slaapkamers apart van die hoofhuis gebied. Die eerste slaapkamer het slaapplek vir 3 gaste en die tweede kamer het slaapplek vir 2 gaste. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskas, lugversorging, 'n privaat ingang en gratis WiFi.
Addisionele geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.
Besienswaardighede sluit Monte Casino, winkelsentrums, restaurante en spa's in. Die sakedistrik, hospitale en lughawe is almal nabygeleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronél Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Houtkapper Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng