Houw Hoek Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Derek H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely. Very friendly staff. Food was very good. Lovely peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A wonderful weekend with friends. A fantastic weekend. The rooms were spacious and clean. The venue is spectacular and the food is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie rustig. Baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We will book and stay longer in the future. Good, we had no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Baie gerieflik. Baie lekker en warm kamer tydens die koue winter. Bed was uiters gemaklik en kamer super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig en gesellig. Was lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Goeie gesinsverblyf. Daar is besonder baie vir kinders om te doen. Die playroom bo die restaurant het 'n heerlike binnenspeelplek vir kleiner kinders vir die koue dae. Die mure tussen jou bure is dun, so mens hoor baie, maar ons het nogtans lekker gebly. Die beddens is heerlik en bedlinne blink skoon. Daar is wel 'n reuk van drein onder by die putt-putt bane, so ons was nie lank daar nie. Die ontbyt het 'n groot verskeidenheid gehad, dit was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker oornagplek vir die Houwhoek bergfiets wedren. Baie ruim kamers met 'n lekker balkon. Goeie beddens en beddegoed. Die hotel is oud, maar dit pla nie. Klein goedjies soos die regte adapter vir die haardroeër en vuurhoutjies sal help.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 271 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Houw Hoek, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a5a3fabb06e40ef983cb511bc89fcafde3fceb4f98c6f68074240dc98fb8059227ef75f650a4f3a26c42ec5114a478fef24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 N2 Houw Hoek 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.205637606621 19.151144338623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang