Howard's End Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 1 Aug 2019.

Beskrywing

Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in die hartjie van die sentrale voorstad, Pinelands geleë is. Die gastehuis is tussen Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad.

Die vars blomme, sonstoele by die swembad, veer-duvets en heerlike koffie komplimenteer die vriendelike, huislike diens en gehaltegeriewe van die gastehuis. Die verblyf bied 6 en suite-kamers en beskik oor die volgende geriewe: verwarmer, muurkluis, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n fles met gefiltreerde water, 'n verversingskinkbord met tee, koffie, koekies, melk en suiker. Daar is ook 'n lessenaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die hoofeetkamer bedien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis bied onthaalkamers en sitkamers vir privaat vergaderings, asook parkeerplek van die straat af, lughawe-pendeldienste en vervoerdienste, 'n swembad met beveiliging in 'n ruim tuin en stoepmeubels waar gaste kan ontspan en die rustige atmosfeer geniet. Die instansie is ideaal vir diegene wat Kaapstad en al sy besienswaardighede wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Howard's End Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 196 R897 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 1 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za