Pinelands Akkommodasie by Howard's End Manor | LekkeSlaap
+37
+37

Howard's End Manor

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Howard's End Manor
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louw P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw P
Enkelreisiger

Baie netjies, en vriendelike gasheer. Was great dankie.

Dankie - ek het lekker gebly. Ontbyt was klein, maar heerlik. Enigste klein kritiek is dat die stort se vloei baie flou is, maar kon darem gestort kry!

Howard's End Manor's terugvoer

Dear Louw,

Thank you for the feedback. We will be attending to the concerns raised.

Regards,
Martin and Beryl

Howard's End Manor
Marcin K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, well situated place.

Great value for money, tasty breakfast, well located for in town out of town activities. 100% recommended and we'll be coming back.

Howard's End Manor's terugvoer

Thank you for the lovely feedback, we look forward to hosting you again.

Regards,
Martin and Beryl

Howard's End Manor
Elricka D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elricka D
Besigheidsreis

Home away from home.

Martin was 'n baie goeie gasheer. Hy het elke oggend seker gemaak dat alles in orde is en ekstra moeite gedoen met spesiale versoeke en inligting oor die omgewing. Etes was heerlik en die kamers word skoon en netjies gehou. My kamer het 'n privaat balkon gehad waar ek heerlik kon ontspan na 'n besige dag. Ek kon ook elke aand veilig in die omgewing gaan stap vir oefening. Ek sal beslis weer hier bly in die toekoms!

Howard's End Manor's terugvoer

Thank you, so glad to hear your stay was positive! We look forward to seeing you again.

Regards,
Martin and Beryl

Howard's End Manor
Gerrit S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie rustig en netjies. Ontbyt ook baie goed. Martin se diens is ook baie goed. Etes in die aand is net 'n problem. Daar is geen braaifasiliteite nie. 'n Mens kan ook nie self aandete maak nie, want daar is geen borde, messe en vurke nie. Dit is nie altyd moontlik om te gaan uiteet met klein kindertjies nie. Oor die algemeen baie goed.

Howard's End Manor's terugvoer

Thanks for the feedback, crockery and cutlery is available on request and a fridge and a microwave is provided for in each room for warming up food and refrigerating food and drinks. Unfortunately, rooms are not set up for self-catering.


Howard's End Manor
Cindy F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F
Besigheidsreis

Vriendelik, bekwaam, professioneel en akkommoderend.

Ons het baie lekker gebly en die diens van meneer Martin was puik. Kos was ook puik. Geen klagtes.

Howard's End Manor's terugvoer

Thank you, we hope to see you again soon.

Regards, Martin and Beryl.

Howard's End Manor
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Devon-weg 9, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjEwNTIxLTkxNjctNDQ0My1hYjI5LTljODg0ODA2M2JjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 220  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4.7 9 Glen Devon Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.929564849012 18.516693649074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za