Hazyview Akkommodasie by Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge | LekkeSlaap
+9

Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 580 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge is 'n losstaande selfsorg-lodge in Hazyview, 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga wat wêreldberoemd is vir sy toeganklikheid na die magiese Panoramaroete.

Dié vierslaapkamer-lodge bied slaapplek vir 8 mense. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Geriewe by Kruger Park Lodge sluit swembaddens, tennisbane, minigholf, 'n restaurant, en natuurlik, die 9 put-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, in. Daar is ook voetslaanroetes vanaf die Phabeni-hek tot in die Krugerwildtuin sowat 12 km vanaf die Kruger Park Lodge.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 580
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 580
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OTE4NjBjLTZiNDItNGFjNC05NWRjLWQyNDE5M2RlMjY3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 580  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.029166666667 31.135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za