Hoyo Hoyo Hazyview Villas
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabi-weg (R536), Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hoyo Hoyo Hazyview Villas skuil in Sabi River Eco Estate, langs die R536 net 2 km vanaf Hazyview. Dit is 'n puik bestemming vir gesinne wat smag na 'n rustige wegbreek in die platteland.
Daar is 3 ruim selfsorghuise wat ten volle gemeubileer is en 'n skoonmaakdiens is ingesluit. Die kombuise is volledig toegerus en daar is sit- en eetareas, privaat swembaddens en braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis.
Hoyo Hoyo Hazyview Villas is in die hartjie van die Laeveld se toeriste-area so daar is glad nie 'n tekort aan besienswaardighede nie. Gaan maak gerus 'n draai by die Krugerwildtuin, Perlgrimsrus, God's Window, die Blyderivier Canyon, Elephant Whispers, die Shangaan Kultuurdorp, en Long Tom-pas
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Jaar gelys 12
Ligging
- Sabi-weg (R536), Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabi-weg (R536), Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom