Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HPC Hotel 3-Star Accommodation

Hotel
Twin Room
Vanaf
Vanaf R1 243
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 17 kamers wat elk oor 2 enkelbeddens beskik. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, 'n yskassie, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met toegang tot beperkte DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kamers is ook beskikbaar op 'n B&B-basis, B&B en aandete-basis en volledige-basis.
Alle tariewe sluit die gebruik van die gimnasium in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 243
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett Straat, , Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0Mjk0Y2VmLTIzYmYtNDNlZC1hYTA3LWFlMTg2MTUyNjZlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 243 per nag, vir 2 mense Burnett Street LC De Villiers Sport Grounds 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749451 28.246664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem