Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudson House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en aangenaam! Baie lekker en aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozahn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende ligging, skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netjies, skoon en gerieflik. Hudson House is baie netjies en blinkskoon. Daar is gerieflike parkering op die perseel en 'n veiligheidstoegangshek. Die kamers was pragtig skoon met 'n groot en gerieflike badkamer. Die beddens was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great stay, will definitely go back. Thank you for the lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Pragtige plek. Vriendelike staff en waarde vir geld. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlike, rustige atmosfeer. Lekker ruim kamer, stil omgewing en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Gerieflike, netjiese en mooi versierde kamers. Van ontvangs tot uitteken het die proses glad verloop. Kamers is ruim en netjies met kraakvars linne op 'n gemaklike bed. Die gastehuis is langs 'n besige straat, maar die geraas het my nie in my kamer gepla nie. Tydens ontbyt is daar moeite gedoen om ons persoonlik te bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies, uitstekende ligging. Goeie diens, heerlike gemaklike bed en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida-mart B
1 nag
5.0
Okt 2022

Skoon en netjies, uitstekende ligging. Vir 'n besigheidsreisiger is dit die ideale blyplek in PTA - sentraal, goeie diens en 'n lekke ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gp J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Baie goeie diens, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 622
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPrWKYWPWBL9CsuBo2yupIWdofEZeR65LZO1XLxDSppjo6JTaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 451 Kiepersol Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.764722475293 28.266678023313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang