Hugenot View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elizabeth W
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Safe, central neighbourhood. Very pleasant stay and accommodating hosts. A very pleasant stay, hospitable hosts who went out of their way to accommodate us. A lovely stay, quiet, clean, safe neighbourhood close to town. The place was spotless with every convenience and a few personal touches which did not go unnoticed. Will definitely be back to Hugenot View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Hopeloos te kort! Ons sal graag weer kom. Baie lekker gebly. Netjies en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arieta M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Bedagsame gasvrou, met klein details wat ons verblyf heerlik gemaak het. Netjies, met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent. Very nice and comfortable. I will go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Pragtige skoon plek. Alles beskikbaar wat jy sou nodig hê. Lekker sentraal geleë. Pragtig skoon. Lekker gebly in Hugenot View. Gasvrou vriendelik en ons warm ontvang. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Privaat, netjies, waarde vir geld, rustige atmosfeer. Lieflike blyplekkie, skoon en netjies. Tops! Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid gehad alhoewel eienaar naby geleë was. Sal beslis terug wil gaan. Wat die advertensie geadverteer het, was presies so gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadiah And Alphonso D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Die temperatuur was aangenaam ten spyte van koue buite. Lieflike uitsig. Goed ingerig, lieflike badkamer. Skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Hugenot View
Hi Nadia, We are pleased you enjoyed your stay with us and hope you had a pleasant holiday. Thank you so much for your review; we really appreciate it. Kind regards, Andrea & Ken

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia D
1 nag
5.0
Okt 2024

Aangenaam. Baie gerieflik, skoon en netjies. Vars linne. Ons sal weer by die gastehuis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Tersia Thank you so much for your kind review; we really appreciate it. Glad you were comfortable and enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again. Kind regards Andrea and Ken

Stephan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Hugenot View is 'n moet om by te gaan oorbly as jy in die omgewing moet aandoen. Ons het baie lekker gebly by Hugenot View en die gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Op die dag van ons ontruiming van Hugenot View was ons genoodsaak om sportuitrusting by Hugenot View agter te laat waarmee die gasheer en gasvrou baie behulpsaam was. Hulle het hul motorhuis vir ons beskikbaar gestel waar ons ons sportuitrusting met gemoedsrus kon laat met wete van veiligheid. Hugenot View is 'n pragtige versorgde fasiliteit met die tuin wat vreeslik 'n lushof was met ons besoek wat nie daaraan gewoond is waar ons vandaan kom nie. Nie net was dit ons tuiste weg van ons eie huis nie, maar as 'n bonus was daar die pragtigste uitsig oor die Outeniquaberge. Ek sal graag weer daar aandoen met my familie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Hugenot View
Hi Stephan Thank you so much for your wonderful review, we really appreciate your kind words. It was a pleasure to host you guys and hope you will visit us again next year if not before. Hope the ride went well! Kind regards Andrea and Ken

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Berg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang