LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hugo House | LekkeSlaap
+9

Hugo House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolyn-laan 20, Nicolyn Security Village, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hugo House is ’n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in ’n veilige woonbuurt in Randburg. Hierdie eiendom is die ideale oornagstop vir gaste en route na verskeie geriewe en besienswaardighede.

Hierdie klein kothuis het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en sekere eetgerei, breekware, en toebehore toegerus is.

Daar is gratis optiesevesel-internet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en skoonmaakdienste kan teen ’n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Hugo House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nicolyn-laan 20, Nicolyn Security Village, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolyn-laan 20, Nicolyn Security Village, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42346406b7af019a8fab81f3ddae440b19f229b13a86f8bf19a9b8b9a66d18db03d7ca529c34227188240c4649b78b4d5de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 20 Nicolyn Avenue Nicolyn Security Village, Ruiterhof 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.100278896377 27.984528509558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!