Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Trompie S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig op die plaas en is baie sentraal gelee.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, welkom!
Hermien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie! Julle is altyd baie welkom.
Lukas G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus daar op die plaas. Gasvrou Helena en haar man het uit hul pad gegaan om alles gerieflik te maak vir ons.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Bly julle het lekker gerus, kom kuier gerus weer. Die bedoeling is om lekker te rus en te gaan stap!
Elmarie B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Charlene E - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik en so pragtig.
Gerda S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitnemende gasvryheid van die eienaars en baie gerieflike verblyf.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer! Julle is gawe gaste, kom gerus weer!!
Tanya P - Apr 2023
Algehele gradering
Pratige plaas met ou waardes, gasvryheid en baie liefde.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie. Kom weer, ons wag vir julle.
Michael T - Okt 2022
Algehele gradering
Met all our expectations.
Marlene H - Sep 2022
Algehele gradering
Blommetoer saam met vriendinne.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, dis baie gaaf. Julle is enige tyd welkom.
Mj S - Sep 2022
Algehele gradering
Puik woning met uitstekende binnebraai.
Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, waardeer!
Altyd welkom!!
Catharine E - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons help graag. Altyd welkom!
Retha S - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut puik.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, altyd weer welkom!
Dina G - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gesinskuier.
Lees meerHuilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie.
Ek neem kennis.
Julle is baie welkom!!
Jacques C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, waarde vir geld.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd weer welkom. Julle is gawe gaste.
Cindy D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, kon lekker rus.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, dis baie gaaf. Baie welkom om weer te kom.
Vriendelike groete
Huilkrans
Willemien V - Mei 2022
Algehele gradering
Ruim huis, goed ingerig, vriendelike ontvangs en gawe gasvrou.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Julle is baie welkom.
Andrè M - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig, ruim woning.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir goeie resensie, julle is enige tyd weer welkom. Ons ontvang julle graag.
Vriendelike groete
Huilkrans-span.
Jeanica F - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Hallo
Bly julle het lekker gerus, julle is enige tyd weer welkom. Dit is hoekom ons die ou plaashuis aanbied vir akkommodasie. Kuier en rus lekker, en gaan stap in die berg!!
Vriendelike groete.
Wilmon L - Okt 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi wegbreekplek.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, waardeer die goeie resensie!!
Terloops, ons is darem baie veilig hier, anders sal ek nie die huis aanbied vir akkommodasie nie! Die pad is intussen geskraap en ry heerlik!!
Baie welkom om weer te kom!!
Vriendelike groete.
Nicolene B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, dis baie gaaf!!
Vriendelike groete!
Mandie V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in 'n vriendelike plaasomgewing met vriendelike en gawe gasvrou en gasheer.
Lees meerHuilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike resensie! Dis baie dierbaar. Julle is gawe gaste en wil julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete!
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld as jy 'n blommetoer beplan.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Julle is baie dierbaar en gaaf. Baie dankie vir julle resensie! "Komma weer!"
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Most enjoyable stay!
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie! Ons waardeer! Baie welkom om weer te kom.
Vriendelike groete!!
Ben V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker en rustige plek sonder die stadverkeer.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou goeie resensie! Waardeer!
Ek sien die netheid het net 4 sterre. Iets waarop ons kan verbeter? Laat weet asseblief!
Vriendelike groete.
Franciscus H - Aug 2021
Algehele gradering
Een van daardie plekke wat mens nie wil aanbeveel nie (want jy wil dit vir jouself hou en gereeld teruggaan)
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Vriendelike groete
Shirley D - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike naweek gehad. Ons het die rustigheid so baie geniet sonder mense wat jou pla. Was een vir die boeke.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Baie welkom om weer te kom!
Petro P - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing by die grot, die stappie werd.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie! Julle is dierbaar!
Beslis weer welkom op die plaas.
Ons geniet ons gaste!
Jenene C - Jun 2021
Algehele gradering
Food for the soul kind of place. Really enjoyed the stay.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Thanks, appreciate it.
We enjoy our guests on the farm!
Daniel G - Apr 2021
Algehele gradering
The best hosts by far.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie! Ons geniet ons gaste.
Baie welkom!
Lize D - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese rustige atmosfeer.
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons voel gevlei en dankbaar vir julle positiewe kritiek. Julle is beslis weer welkom.
Julle is die tipe gaste wat ons in gedagte gehad het, rus vir jou siel en lekker gaan stap in die berg!!
Dankie!!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, Oudam Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap