Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Klipdrift Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Huis Klipdrift Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ryno V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value self catering.

Dated, but clean. WiFi unavailable for 2 days. Bedding and towels changed every 5 days. Lock-up garage and ample freezer space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Sorry Ryno, die krag was mos af, dan werk die WiFi nie. Hul het updates gedoen op elektrisiteit na die myne. Jammer daaroor. Val

Huis Klipdrift Self-catering
Rensche E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche E

Great place to stay.

Very homey and a great location to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Heerlik.

Val en Lucus is die perfekte gasheer/-vrou. Ons het dit geniet en sal definitief weer by Huis Klipdrift slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en privaat, alles wat mens nodig het!

Baie gerieflike blyplek met private braai-area. Stapafstand van die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

Huis Klipdrift Self-catering
Caren V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Gesin met tieners

Veilige slaapplek en vriendelike diens.

Die motorhuis vir ons voertuig was 'n bonus. Alles wat ons benodig was daar asook raad oor waar die vis dalk mag byt. WiFi het wonderlik gewerk en die kinders het dit baie geniet. Rustige blyplek stapafstand van die Spar af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

Huis Klipdrift Self-catering
Kobie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Heerlik gebly. Netjies en skoon. Vriendelike werker, baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Baie baie dankie
Val

Huis Klipdrift Self-catering
Willie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf!

Behulpsame diens was vir my baie goed daar in die vreemde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

Huis Klipdrift Self-catering
Nadia D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Verblyf was skoon en gemaklik. 'n Mens is verwelkom met vriendelike groete en voel tuis onmiddellik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus U
Saam met vriende

'n Baie goeie ervaring en ver bo ons verwagtings (insluitende die WiFi).

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Klipdrift Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

Huis Klipdrift Self-catering
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 142, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwJKSoUAOqbl8lxL7USNL9sKE6AeNPXEhTP3MCFHWnRDTSJ2NVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 142 Kabeljou Street Hentiesbay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.115818280863 14.279254307749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem