Huis Sandrock Muckleneuk

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel staan apart van die hoofhuis en bied pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is na aan die vernaamste hospitale, asook UNISA.

Die selfsorgwoonstel is volledig toegerus en bied slaapplek vir 2 mense. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV en dit lei na 'n patio.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe en ons voorsien veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is op Muckleneuk Heuwel geleë, in dieselfde straat as die Zuid-Afrikaans Hospitaal en 450m van UNISA se Preller straat ingang af.

Slaapplek

'n Bespreking by Huis Sandrock Muckleneuk sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Huis Sandrock Muckleneuk gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 040 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za