2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Huis Sandrock Muckleneuk Selfsorgwoonstel is geleë in Muckleneuk, Pretoria, en bied luukse, kwaliteit akkommodasie in 'n selfsorgwoonstel. Hierdie woonstel is losstaande van die hoofhuis en spog met pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is naby groot hospitale sowel as UNISA.
Die selfsorgwoonstel is volledig toegerus en kan tot 2 persone op 'n slag akkommodeer. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n stoof, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, sowel as 'n TV, en maak oop na 'n patio.
Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkering op die perseel vir gaste se voertuie.
Die huis is geleë op Muckleneuk-heuwel, in dieselfde straat as die Zuid-Afrikaans-hospitaal, 450 m vanaf UNISA (Prellerstraat-ingang).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elnari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink House Sandrock Muckleneuk Selfcatering apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang