8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huis Zonder Naam is 'n lieflike vakansiehuis wat in die rustige kusdorpie, Witsand, in die Kaapse Overbergstreek geleë is. Die huis is naby die hoofstrand en restaurante in die dorpie.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed. Die derde en die vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Daar is 'n ekstra en suite-slaapkamer indien gaste 'n kinderoppasser saambring.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, wasmasjien, TV en DStv in. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar in die motorhuis, en daar is ekstra parkeerplek voor die huis.
Gaste kan swem, visvang, seilplankry, diepseehengel, snorkel en visjag in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Zonder Naam het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang