Huisie-by-die-See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gareth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful escape! Huisie-by-die-See is an absolute gem! The location is unbeatable — stunning sea views with the beach just a few steps away. The massive stoep, complete with both an indoor and outdoor braai, made our stay even more enjoyable and perfect for any weather. Our host was fantastic. She was incredibly welcoming, helpful and made sure we had everything we needed. There’s no shortage of things to do either — from peaceful beach walks and scenic hikes to great restaurants nearby. We truly loved our stay and would definitely recommend Huisie-by-die-See to anyone looking for the perfect coastal getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Thank you Gareth for your positive feedback! You are more than welcome to visit our 'huisie' again.

Reze R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lieflike huisie by die see! Ons het regtig baie lekker gebly! Alles was daar wat ons benodig het met die mooiste see uitsig. Gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome. Baie geseënde huis. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heeltydspeeltyd as the name of the home. The saddest part was leaving. Would the possibility of WiFi be possible, please?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons nuwe gunsteling! 100 sterre! Die lekkerste lekker! Alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van alles wat lekker is, pragtige uitsig! Die stoep is regtig die hart van die huis, ons het daar geleef. Die binne- en buitebraai was 'n groot bonus. Daar is ook 'n lekker buitestort wat ons baie geniet het. Die plek is baie groter en mooier as op die fotos. Ons sal oor en oor en oor weer daar kuier. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Hi Maryke Baie dankie vir jou terugvoer. So bly julle het jul kuier geniet!

Warren D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Overall a lovely stay. We will be visiting again. We enjoyed our stay. The home has a lovely feel to it and is in an ideal location with a beautiful sea view. The sleeping arrangements were not ideal for two teenagers, however, and were better suited to smaller children. Other than the sleeping requirements, it's nice to have a place that is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mare
Huisie-by-die-See
Hi Warren, I'm glad to hear you enjoyed your stay at our Huisie by die See. Sorry to hear that you didn't find the sleeping arrangements ideal. We do, however, explain in the layout of the house that there is only one bedroom with a queen-size bed and then a sleeper couch in the open plan lounge area.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker, rustig en baie ontspanne. Dis 'n baie lekker en veilige plekkie. Dis naby die strand en baie goed ingerig en kindervriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Dankie! Baie bly julle het dit geniet.

Shirene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome. Wish I could stay there permanently, stunning view, location perfect. The people are friendly, Blue Flag beach, shops within walking distance. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Huisie-by-die-See
Thank you, Shirene. Glad you enjoyed your stay at our Huisie by die see. Regards

Marilyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. Relaxing. Peaceful and very friendly neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c55e3dfabbc67388c86b210794fcf443bb604b1cf6f60892963a68f4b4004c927cdb234f780497c51424009e23ae12e6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 44 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337874165898 19.038749179733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang