+11

Huisie-by-die-See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huisie-by-die-See is 'n vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Kleinmond, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap. Kleinmond is in 'n UNESCO-biosfeer en 'n gewilde keuse vir diegene wat na die natuur wil ontsnap.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolf. Die etenstafel het sitplek vir 10 gaste. Ander geriewe sluit 'n buite- en binne braai-area en veilige parkeerplek in. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die huis is stapafstand van die hoofstrand en bied 'n lieflike see-uitsig. Doendinge in die omgewing sluit voetslaanroetes, watersport by die strand en strandmeer, en verskeie geskiedkundige besienswaardighede in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gareth B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful escape! Huisie-by-die-See is an absolute gem! The location is unbeatable — stunning sea views with the beach just a few steps ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Reze R
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike huisie by die see! Ons het regtig baie lekker gebly! Alles was daar wat ons benodig het met die mooiste see uitsig. Gaan beslis weer!
Feb 2025
Sandra H
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie geseënde huis. Baie geniet.
Feb 2025
Nathan P
Gesin met klein kinders
5.0
Heeltydspeeltyd as the name of the home. The saddest part was leaving. Would the possibility of WiFi be possible, please?
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Maryke H
Gesin met klein kinders
5.0
Ons nuwe gunsteling! 100 sterre! Die lekkerste lekker! Alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van alles wat lekker is, pragtige uitsig! Die stoep ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 44 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie-by-die-See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Amandelboom Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c55e3dfabbc67388c86b210794fcf443bb604b1cf6f60892963a68f4b4004c927cdb234f780497c51424009e23ae12e6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 44 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337874165898 19.038749179733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang