+20

Huisie by die see

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Humiflora Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huisie by die See is 'n tweeslaapkamerwoonstel net onder die hoofhuis. Die woonstel het 'n privaat ingang en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n uitsig oor die see vanuit albei slaapkamers, leefarea, kombuis en braai-area met ongelooflike sonsondergange tydens die somermaande.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Alle linne word voorsien. Kinders onder 12 moet 'n volwassene by hulle hê. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet. Badhanddoeke kan op aanvraag voorsien word, maar bring asb. eie strandhanddoeke saam.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof en oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Buite is daar 'n braai-area met 'n tafel en stoele.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Robert D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, rustige omgewing, goed gerus. Baie dankie aan Angie vir die vriendelike ontvangs, baie lekker gebly, sal weer daar bly in die toekoms...
Sien meer
Nov 2025
Daniel V
5.0
Goeie ligging, bekostigbaar en skoon. Angie is helpvaardig en toeganklik. Sien sterre.
Aug 2025
Anne B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, die woonstel is skoon en netjies. Die uitsig van die kamers is verskriklik mooi.
Jul 2025
Geneve H
Saam met lewensmaat
5.0
What a fantastic place. What a beautiful location to begin with. The view is amazing. We really enjoyed our stay at Huisie by die see.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Fritz L
Besigheidsreis
5.0
Was really a great place to stay in. We enjoyed it, the view was perfect, still area, with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Humiflora Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie by die see het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Humiflora Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d28e632769c31ddf96a73a8990399f6018e6633829e92c3737e9204afa8520797e2be3df7dcb0569ff881bc7ec161f8b4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 20 Humiflora Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.203997865133 22.037441208152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang