Huizenhart Self-catering
Beskrywing
Dié kamer is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer beskik oor 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer en gratis WiFi, asook 'n slim-TV met Netflix word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00 - 21:00
Uitkloktyd: 10:00 tensy vir later gereël.
Geen rook word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede nie
Respekteer asb. alle bure. Hou geraasvlakke tot 'n minimum vanaf 22:00.
Die kamer, swembad en stoep is slegs vir gaste wat gaste wat bepsreek het.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer en gratis WiFi, asook 'n slim-TV met Netflix word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00 - 21:00
Uitkloktyd: 10:00 tensy vir later gereël.
Geen rook word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede nie
Respekteer asb. alle bure. Hou geraasvlakke tot 'n minimum vanaf 22:00.
Die kamer, swembad en stoep is slegs vir gaste wat gaste wat bepsreek het.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Protea Kamer is op die boonste vlak van die gastehuis geleë en word via steil trappe bereik. Hierdie kamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daarbenewens is daar 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix beskikbaar. Let asseblief daarop dat dit slegs geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders, nie 4 volwassenes nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Inkloktyd: 15:00 - 21:00
Uitkloktyd: 10:00 tensy vir later gereël.
Geen rook word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede nie
Respekteer asb. alle bure. Hou geraasvlakke tot 'n minimum vanaf 22:00.
Die kamer, swembad en stoep is slegs vir gaste wat gaste wat bepsreek het.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Zinnia Road, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang