LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm | LekkeSlaap
+8

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmari V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and convenient.

Cathy was in contact with us early on the day of our arrival. She sent me the directions and it was easy to follow. Upon arrival, we were greeted with warmth and friendliness. All we needed was in the unit. Definitely a good overnight stay.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm's terugvoer

Thank you for making use of our cottage Elmari. We hope to see you again soon.

Kind regards

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Johan W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik.

Die eenheid was skoon en netjies. Die eienaar was behulpsaam en vriendelik.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm's terugvoer

Thank you so much for making use of our cottage.
We hope the rest of your trip went without a hitch and hope to see you again soon.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Tirsa A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie.

Wat 'n wonderlike plekkie. Ons het dit regtig baie geniet. Die area is doodstil, jy hoor net die diere op die plaas. Baie dankie vir Cathy en haar man se gasvryheid. Ons beveel definitief die plekkie aan vir toekomstige reisigers. Hulle is ook baie goed geleë en naby al die besienswaardighede. Ons kon ongelukkig nie so veel sien soos wat ons beplan het nie want die weer het nie saam gespeel nie, maar nie te min ons het die dag in die bed gebly waar ons opgevang het met lees werk en natuurlik lekker geslaap in die nat koue weer.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm's terugvoer

We thoroughly enjoyed having you stay with us Tirsa! Thank you for making use of our cottage and for your kind words! We do hope to see you both again soon.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Victor T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir die prys.

Die gasvrou was vriendelik, hoflik en baie behulpsaam. Die kothuis is uiters netjies, skoon en gerieflik. Ek sou net aanbeveel dat daar klerehangers in die hangkas geplaas word. Die tuine op die perseel is goed versorg en spreek van sorgsaamheid en detail.

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm's terugvoer

Thank you for making use of our cottage, Victor. We hope you had a good trip home and that we will see you again soon.

Kind regards

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Jenny V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Enkelreisiger

Pleasant and cozy.

Lovely hosts, a pleasant and cozy spot!

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm's terugvoer

Thank you Jenny.

Have a great festive season!

Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brigadoon Family Farm, Curry's Post-weg, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdUqH6zQXev0lKGPkgigQ8AWHuUVNvG8P3oqWkOTMa6h1ycDtmS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Brigadoon Family Farm Curry's Post Road 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.356943963456 30.128934137231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!