HWH Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

HWH Guesthouse is in Rietkuil, 'n dorp in die noordelike deel van Suid-Afrika, geleë. Die gastehuis is 50 km vanaf Middelburg en Belfast en die Arnot-kragstasie is op die perseel geleë. Dis naby die gholfbaan, die dorp het 'n winkelkompleks en 'n gemeenskapspark.

Dié gastehuis het 4 standaardkamers. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, yskassie, en tee- en koffiemaakgriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na HWH Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za