Hygge House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 800R4 640 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Hygge House is 'n kontemporêre selfsorghuis in die hartjie van die Robertson-wynvallei. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die wynroete wil verken.
Die huis gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders tot 3 jaar oud en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 van die slaapkamers het bababedjies. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander badkamers het slegs storte. Linne, badhanddoeke en japonne word voorsien.
Die huis se kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus en het 'n eiland met stoele, asook 'n binnebraai. Die leefarea het oorgenoeg sitplek vir eet en agteroorsit en spog met 'n kaggel, TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite is daar 'n swembad met sonstoele en 'n boma met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word deur geslote-kringtelevisie gemonitor. Gaste kan by die nabygeleë wynlandgoedere gaan wynproe of toere geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Hygge House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom