LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hyswan Woonstelle | LekkeSlaap
+14

Hyswan Woonstelle

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hyswan Woonstelle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel tuis.

Dit gebeur nie sommer dat 'n selfsorgplek vir jou sorg nie. Eugene is vreeslik gaaf en die opsigter baie behulpsaam. Ons het al die snacks en bederfies baie waardeer. Die elektriese kombers was 'n groot bonus so in die koue winter. Baie netjiese plek met als wat mens nodig het. Tot vrugte! Baie dankie vir die goeie diens.

Hyswan Woonstelle's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resisensie. Ons probeer ons beste!

Hyswan Woonstelle
Francois S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese woonstel met goeie en vriendelike diens vanaf Eugene.

Sien sterre.

Paula O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome diens, ongelooflik gasvry en baie netjies.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak. Plek is baie gerieflik ingerig en baie netjies. Sal besig weer van die plek gebruik maak.

Hannes L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam verras!

Eugene gaan regtig uit sy pad uit om mens tuis te laat voel. Die plek is baie netjies en dit voel amper asof jy in 'n vyfsterhotel-kamer ingeboek is. Sal Hyswan enige tyd aanbeveel.

Hyswan Woonstelle's terugvoer

Baie dankie vir die goeie punte. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Eugene

Hyswan Woonstelle
Calvin S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin S
Besigheidsreis

Great stay.

I want to say thanks for being a great host and for the lovely stay. Real value for money. Will use this in the future.

Hyswan Woonstelle's terugvoer

Baie dankie, waardeer verskriklik.
Eugene - Hyswan Woonstelle

Hyswan Woonstelle
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Burgerstraat 92, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATsZrEy0Pjs44elykYhKpFfrhTZlmPnvB5zJmc81SBEOBrFQczf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 92 Burger Street Krugersdorp 1739 Gauteng 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -26.102696940759 27.767403476196
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!