Walmer Akkommodasie by Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges | LekkeSlaap
+47

Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges

Gastehuis
Enkelkamer
Vanaf R1 365
per nag (vir 1 persoon)
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n moderne en suite-badkamer, sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n kroegie, met 'n kombuisie óf tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook WiFi-toegang beskikbaar. Slegs vir enkelbesetting.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke. Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

2-Enkelbed of Dubbel-suite
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n moderne en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, kroegie, WiFi, asook 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Verblyf, tee, koffie en ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke. Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

Gesins-suite
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesin-suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders onder 12. Daar is 'n moderne en suite-badkamer, sekere DStv-kanale, lugversorging, kroegie, WiFi-toegang, asook 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Verblyf, tee, koffie en ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke. Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

Standaarddubbelkamer
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en moderne en suite-badkamer. Ander geriewe sluit WiFi-toegang, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, kroegie, en 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke. Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

Luukse Suite
Vanaf R2 410
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders onder 12. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook gratis WiFi, 'n rustige tuin, kroegie, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 11 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Uitgesluit: Alle drankies, wasgoed, telefoonoproepe en ander persoonlike uitgawes, vervoer en ander geskenke. Toerismeheffing: Tans geen heffings nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito is nodig om bespreking te bevestig, met balans betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
In geval van kansellasie of indien gaste nie op bespreekte datum arriveer nie, geld die volgende:
1. Kansellasie 29-15 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 50% kansellasiefooi.
2. Kansellasie 14-1 dae voor die inklokdatum is onderhewig aan 80% kansellasifooi.
3. Gaste wat nie opdaag nie sal 100% kansellasiefooi betaal.

Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 144, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYzQ3ZmZlLWEyNGEtNDJlZC1iOWJhLTcwYjBlOWUwZDU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 3 144 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.979921049764 25.582418739795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za