Icon 1003 Luxury Apartment by HMH
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Icon Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Icon 1003 Luxury Apartment is in die hartjie van Kaapstad en is 'n luukse eenslaapkamerwoonstel met moderne geriewe en 'n uitsig oor Tafelberg se kabelkarretjie vanaf die balkon. Die woonstel is 2 minute se stap vanaf Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum en die gebou het 'n terras op die dak.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die woonstel het lugversorging, 'n etenstafel, 'n lieflike sitarea en 'n platskerm-TV met Netflix.
Langs die gebou is daar 'n Food Lover’s Market Deli.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 24 Hans Strijdom Avenue, Icon Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Icon Luxury Apartments, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang