Icon 24
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R925 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Icon 24 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, 'n paartjie óf 'n sakereisiger wat verblyf in die middel van die Moederstad soek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié woonstel lei na 'n gedeelde tuin en 'n gedeelde swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Icon 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang