LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Avril C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2026

Spanning en moeite om in te boek, onbetrokke gasheer. Die vooraf WhatsApp kontak met Damian was positief, maar hy was nie telefonies beskikbaar toe ons probleme ervaar het met die inboek en registrasie deur 6 onvriendelike sekuriteitswagte by die hoofingang om toegang tot die gebou te verkry nie. Ons het onveilig gevoel in hul teenwoordigheid. Die parkeerplek wat aan ons toegeken was onder die gebou, was so klein dat dit onmoontlik was om met 'n motor daar te parkeer. Verder moes die sekuriteitswagte by die parkeerarea elke keer toegang verleen om by die gebou in te gaan vanuit die parkeerarea, aangesien die gesigsherkenning nie daar wou werk nie. Die eenheid was skoon, maar ons het die indruk gekry dat die beddegoed nie vars gewas was nie - die kussingslope het swart merke op gehad. Die vadoek was sopnat en gevlek.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mandy F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Neat, clean, convenient. All was good. It was a pleasant stay. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Damion
Icon 24
Thank you for your visit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bc282c73be3ffd42b6903a327556a45e7b90f70d04225a9fb3f3e4704102cbf04c0424fedbd9a72163f4e5413a23588dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 24 Hans Strijdom Avenue Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.918087578715 18.423735648394