Idille Garden Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kliprug Minor-weg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Idille Garden Apartment is in die buitewyke van die historiese dorp, Paarl, in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë.
Die woonstel het 1 slaapkamer en is in 'n tuin geleë. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die bed het hipo-allergeniese beddegoed en 100% katoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en katoenhanddoeke.
Daar is 'n eikehout-etenstafel met 4 stoele, sitplek vir 4 gaste in die leefarea en 'n TV met plaaslike kanale. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Al die skoonmaakprodukte word voorsien. Daar is komplimentêre items soos filterkoffie, Earl Grey-, Ceylon- en Rooibostee, melk, suiker, 'n bottel plaaslike wyn, 2 bottels water en ys.
Daar is 'n klein privaat tuin vir gaste en 'n braai-area. Vuurmaakhout kan op gaste se versoek voorsien word.
Slaapplek
’n Bespreking by Idille Garden Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Kliprug Minor-weg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Gaste dink Idille Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kliprug Minor-weg, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18