Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idlewood

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 337, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Idlewood bied selfsorgverblyf in 'n rustige deel van Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, aangesien dit 'n kort entjie se stap vanaf die hartjie van die stad is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV met Netflix, Prime en Showmax. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onthaalarea met sitplek en braaigeriewe, waar gaste ook 'n skemerkelkie kan geniet. Dié area word deur 'n groot tuin en pragtige dennebome omring.

Slaapplek

’n Bespreking by Idlewood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Idlewood
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rosanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Ingwenya-laan 337, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Idlewood het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 337, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d6aeb103176a9d8ff4b81539368382262c45eea6cd4160ef26fc36282fcfc0fed3cec75d60d4cca11474ab84d05f39a0c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 337 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.413131156694 30.106738231144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem