Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ietzie Longbeach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat, 40A, Longbeach, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ietzie Longbeach is die perfekte vakansiehuis in Long Beach tussen die Namib-woestyn se sandduine en die Atlantiese Oseaan. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir 'n groep vriende.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol versierde slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer lei na die balkon met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer bied 'n gedeeltelike uitsig oor die Namib-woestyn se sandduine. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die gastebadkamer in die gang met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Daar is 'n waskamer op die onderste verdieping met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix, 'n knus kaggel en 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het 'n groot tafel buite en stoele waar gaste kan braai en saam kan kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by Ietzie Longbeach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Tweedestraat, 40A, Longbeach, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat, 40A, Longbeach, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204f0196e0d083d4f6f2664302d59ac2463bc0c56c6edaa9cd8ce2cdba66d15803a5affd443517f496c6913b26a0db71698c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2nd Street, 40A Longbeach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.813938720939 14.54496653186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem