- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bied maklike toegang tot die N12-hoofweg en winkelsentrums in die omgewing.
Gerieflike verblyf word in verskeie kamers met privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n hangkas, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Van die kamers het balkonne.
Die gastehuis bied braaigeriewe, 'n gimnasium, ontbyt, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Potchefstroom Museum en President Pretorius Museum is 1,6 km van die eiendom af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Zinhle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink If Not Why Not Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Potchefstroom Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 54, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom