Ikaze Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Ikaze Guest House bied egte Suide-Afrikaanse gasvryheid by dié luukse gastehuis met absolute veilige, rustige en gerieflike kamers.

Ons kamers het en suite-badkamers, en ons bied ook selfsorgverblyf-opsies vir gaste wat langer aanbly. Die gastehuis-geriewe sluit kamerbediening elke dag, behalwe op Saterdae, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, veilige parkeerplek, ontbyt, aandete op versoek, gratis WiFi en uitstekende sekuriteit in.

Ons is minder as 3 km vanaf East Rand Mall en OR Tambo Internasionale Lughawe is net 15 minute se ry weg. Ikaze Guest House is ook sentraal geleë in die luukse area Beyerspark in Boksburg, naby die N12- en die R21-hoofweë.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ikaze Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false