LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ikaze Guest House | LekkeSlaap
+35

Ikaze Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 14 resensies vir Ikaze Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.5/5
Zandile M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zandile M
Gesin met klein kinders

Very friendly staff.

Was a bit disappointed cause I thought it's a full self-catering place. But the guys made it worth my while. I wont hesitate to go back. It's centrally situated. Clean, warm and safe.

Ikaze Guest House's terugvoer

Hi Zandile,

Thank you for the review. We really appreciate these feedback as they do help us a lot in terms of improving the services we offer.

We looking forward to hosting you again on your next visit.


Kind regards,
Management.

Ikaze Guest House
Jaco V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike personeel. Probleme by aankoms is opgelos binne dieselfde dag.

Magda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verwelkomend.

Ander gaste het geraas toe ons wou slaap. Was seker familie wat saam gekuier het.

Johan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S
Saam met vriende

Pateties.

Gelde al maande vooruit betaal en bevestig. Met aankoms het hulle die plek met 70 mense geprop en was daar nie vir ons 'n kamer gewees. PATETIES!

Ikaze Guest House's terugvoer

Good Day,
Apologies for not informing you in time about the arrangements that was made to accommodate you in our sister hotel, situated within a 2 km radius from us, due to the system error that caused an overbooking. We really apologize for the inconvenience caused.

Thank you for you understanding.
Jeannette
Manager
Ikaze Guest House

Ikaze Guest House
Andries F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F
Gesin met tieners

Die gastehuis is geleë in 'n baie rustige en stil omgewing. Definitief tweede besoek werd.

Die gesinskamer was heerlik ruim. Die personeel was vriendelik en die ontbyt voldoende.

Christof P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christof P

Netjies. Hulpvaardige personeel. Kamer kan doen met lugversorging en ordentlike DSTV. Verder is alles netjies en voldoende.

Sien sterre.

Ikaze Guest House's terugvoer

Good day .
On -behalf the the Ikaze Guest House management , we would like to send our sincere apologies for not keeping up with the communication as arranged , until the guest's arrival but we had arranged him an accommodation for him at our sister Hotel .
We would like to apologize not to notify him on time .
Sincere Apologies
Charmaine
IKAZE Guest House

Ikaze Guest House
Mariska D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly. Die personeel was baie vriendelik. Die gastehuis was baie netjies.

Daan D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daan D

Ons kan geen uitspraak lewer oor die gastehuis se interior of diens of omgewing nie want ons was nie verder as die ingangsportaal nie!

Die gastehuis adverteer dat hulle beskikbaar is tot 22:00 om gaste te ontvang. Teen 17:00 het 'n dame al geskakel en gevra hoe laat gaan ons inboek. Ons kon ongelukkig nie vroeër inboek nie en is weer geskakel teen 21:30 om te hoor waar is ons. Dit het ons senuagtig deur die onbekende dorp laat jaag om betyds te wees. Met ons aankoms moes ons verneem dat die vorige gaste nog nie uitgetrek het nie en moes ons by 'n ander gastehuis gaan slaap. Ons was rêrig ontevrede oor die reëling.

Estelle B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en kamer baie lekker ingerig.

Ons was net teleurgesteld in paar goedjies. Handstort kon nie heeltemal toemaak as jy badwater tap nie en die "fitting" waar die handstuk van die stort moet kom, was stukkend. Geen warm water gehad die oggend om te stort nie. Ontbyt was totaal yskoud toe ons gaan eet het.

Maryke B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie sentraal en skoon en netjies.

Ikaze Guest House is baie sentraal, skoon en netjies.

Elmarie S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Besigheidsreis

Aangenaam.

Geen klagtes. Dit was skoon, netjies en rustig. Lugversorging sal 'n aanbeveling wees.

Edward P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward P
Gesin met klein kinders

Klas en styl.

Ons het baie lekker gebly, die klassieke atmosfeer was wonderlik. Sal weer daar graag bly. Dankie Ikaze Guest House

Cherilynn J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cherilynn J
Besigheidsreis

Overall bad stay!

The pipes in the wall in my room that I was placed in the first night, made a noise the whole night. I then requested to move rooms which they did. They advertise WiFi, but it was not working the entire stay. The signal strength was too low to connect to. They also advertise DSTV which they only had 2 TV channels, eTV and M-Net Action. They were unprepared for load shedding which they gave me a charged lamp, but went flat a minutes after. I asked for candles which burnt out in a few hours. The next day a generator was installed, but I did not stay long enough to comment on if it worked or not. The breakfast was cold in the mornings, and not very appetizing which resulted in eating corn flakes most mornings. There was only rooibos tea available, and they did not top up the used tea and sugar in the rooms. I did ask for a refill of the tea and sugar but never got it. I did make most of my unhappiness known, and they did apologise but nothing was ever done to correct. Overall I did not enjoy my stay at all! They need to step up, a lot.

Gerhardus V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjies met goeie diens ... en dit is goeie waarde vir geld, baie dankie!

Die kamer is skoon en netjies, ons was verbaas oor wat ons gekry het vir die min geld wat ons betaal het. Ons het ook veilig gevoel. Die enigste item wat aandag nodig het, was die geut wat bokant die deur is.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 16, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZDBiYTc4LTYzODEtNGNkOC1iNTAxLWYzZDZkMzViNzU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 14 5 1 4 16 Grobler Street Beyerspark 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.182861608248 28.272897005081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!