Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhayalamafu Mountain Reserve

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: iKhayalamafu Natuurreservaat, Plaas Wostijn 2, Erfdeel 10, Champagne Vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve is 'n afgesonderde selfsorgkothuis wat in die iKhayalamafu Natuurreservaat geleë is. Hierdie verblyf is aan die bopunt van Champagne Vallei, in die Sentrale Drakensberge, wat 'n Wêrelderfenisgebied is, geleë. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek wat naby 'n stroompie is en met 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud spog.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n tafeltjie waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel.

Die kothuis lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en hierdie lodge is ekovriendelik en ervaar dus nie kragonderbrekings nie.

Hierdie verblyf het baie staproetes wat deur inheemse woude met watervalle en grotte kronkel. Sphinx en Crystal Fall is in die grense van hierdie skilderagtige perseel en stapafstand vanaf die kothuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir IKhayalamafu Mountain Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • iKhayalamafu Natuurreservaat, Plaas Wostijn 2, Erfdeel 10, Champagne Vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink IKhayalamafu Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: iKhayalamafu Natuurreservaat, Plaas Wostijn 2, Erfdeel 10, Champagne Vallei, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiG4hqKAKlpSUi9wEHru7eQuqmDdO3npTRQltXFG374uGSR2Va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 iKhayalamafu Nature Reserve Farm Wostijn 2, Portion 10 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.053887492848 29.395803383522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem