Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Il Nido

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Il Nido
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wayne R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R
Besigheidsreis

Lovely home, well maintained and spotlessly clean.

Lovely home, well maintained and spotlessly clean. Will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Klein dorpie charm ontmoet kwaliteit familie tyd!

Ons was 2 gesinne van 4 mense en ons het ongelooflik lekker gebly oor Paas Tyd. Die kinders kon lekker gaan stap en fietse huur in die dorp terwyl ons 'n heerlike feesmaal gekook het. Die kombuis is baie gemaklik toegerus met alles wat jy kan nodig hê en meer. Die kamers is baie netjies en daar is lekker "cosy" kwaliteit beddegoed en komberse. Ons het die binne kaggel vreeslik geniet in die koue aande. Die uitsig is natuurlik pragtig so net aan die voet van die berg. Om eerlik te wees, die huis is baie ouliker as wat dit op die fotos voorkom. Dit het so 'n lekker "klein dorpie charm met 'n sprinkel gemak".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fa1ea46ba915fb3885d7768a588ae08226dc436e5746132c9e0553559bbd764c5dd119e84ae0f85aac33c449c4810a71d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 25 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.514847030911 28.415319501205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem