Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Il Nido

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Il Nido is 'n bekoorlike selfsorghuis aan die voet van die berge in Clarens. Dit is naby plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite in die area, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of vriende wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 privaat toegang tot die tuine bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die res van die slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel in die kombuis. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n kaggel. Dit lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en berguitsigte. Daar is 'n buitetafel met 8 stoele in die tuin.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

'n 2000 liter JoJo-watertenk met 'n pomp is vir noodgevalle beskikbaar en 'n battery bied rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Il Nido sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Il Nido
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Il Nido het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fa1ea46ba915fb3885d7768a588ae08226dc436e5746132c9e0553559bbd764c5dd119e84ae0f85aac33c449c4810a71d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 25 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.514847030911 28.415319501205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem