Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilala Cabanas Kiepersol 17

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is in die eenheid verbode, maar gaste kan wel op die stoep rook.
Geen honde, katte of enige ander troeteldiere word toegelaat nie.
Die voer van ape, voëls en ander wilde diere is streng verbode.
Gooi asb alle vullis binne-in die asblik buite by die agterdeur en maak seker die asblikdeksel is stewig toe. Die asblik word daagliks in die oggende skoongemaak.
Elke voertuig moet 'n toegangskyf in die voorvenster wys wat tydens die eerste ingang by sekuriteit verkry word. Indien daar meer as 1 voertuig moet ingaan, het ons beide voertuie se maak, model en registrasienommers nodig om toegangskywe vir beide voertuie te reël.
Voertuie mag slegs onder die geallokeerde afdak parkeer (KS26). Indien daar meer as een voertuig is, moet die ander voertuig asb. by 'n oop parkeerplek parkeer.
Geen parkering op die gras nie.
Die spoedgrens is 10km/h.
Fietsryers moet op die plaveisel bly en asb. nie roekeloos ry nie.
Voertuie, insluitend motorfietse en fietse, is onderhewig aan dieselfde padreëls en -regulasies wat op openbare paaie geld.
Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad, muurbalbaan, speelpark, wandelpaaie en ander ontspanningsgeriewe vind op eie risiko plaas.
Bepaalde gebruiksreëls is by die muurbalbaan van toepassing en moet eerbiedig word.
Gebruik geplaveide oppervlaktes om te beweeg en beskou alle ander oppervlaktes, veral in nat weer, as uiters gevaarlik.
Gebruik asb. die wasgoedlyn om wasgoed op te hang.
Musiek en TV-klank moet nie die ander inwoners steur nie en na 22:00 in die aand moet die klank tot die wooneenheid beperk word.
Stokperdjies en ander aktiwiteite wat op gemeenskaplike grond plaasvind mag nie ander persone in die oord steur nie.
Geen sakebedryf of ander beroep mag op gemeenskaplike grond beoefen word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kiepersol-straat 17, Three Hills, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ead3e71b9814f8039e49ed480c98648db9daaa2f2003b669f637fa585c083bb6c36f61c1257424b4b6eddb5e9807d2e4b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 Kiepersol Street Three Hills 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -31.024584286637 30.231428343516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem