Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ILala Country Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

H. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir ILala Country Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met vriende

Goed genoeg vir oorslaap.

Ons het chalets bespreek en is toe oorgeskuif na gastekamers. Die kamer het slaapplek vir 2 persone, maar slegs 1 stoel op die stoep. Maak asb. die warmwater stortkraan vas sodat jy nie met die kraan in jou hand staan wanneer jy die warmwater oopmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi verzorgd. Alles ok.

Lekker gebly. Netjies. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ien bogenoemde.

Heerlik gebly. Hartlik en professioneel ontvang. Pragtige panorama.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Gesin met tieners

Rustige huis in 'n mooi, netjiese tuin.

Die lodge was maklik om te kry en het alles wat ons benodig het. Die tuin is pragtig is daar is baie voëltjies. Die sonsondergange is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Sien julle graag weer.

ILala Country Lodge
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant L

Good.

Convenient en route Zimbabwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met vriende

Stunning location with views over the giant baobab!

Perfect stop over on our way to Zimbabwe, despite load shedding we had a beautiful evening and slept well and strong again the next day for our trip north!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Die area is lekker rustig en veilig.

Dit is naby die dorp en tog voel dit diep in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerlene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerlene S
Enkelreisiger

Was baie gerieflik en ontspannend na 'n harde dag se werk.

Ek was daar as gevolg van werk, maar sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek vir lekker ontspanning in die natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Timothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ilala Lodge was a beautiful icon of yesteryear

Ilala Lodge is a property that has been kept tidy and neat, the chalets are very amenable and comfy , being a self catering unit it is fine - however the signs of covid-19 fallout are very obvious in that the main buildings are now requiring maintenance and with the obvious lack of trade things are slow to a point of one or two guests. The dining room looks like a Grande old dame who is now a shell of what was. It is our wish for the owners to be able to pick up and get the Lodge back to what it was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Grasdakke word tans oorgedek. Die swembad is periodiek groen agv die ongelooflike baie swaar weer wat die afgelope tyd ervaar is. Soos almal in die bedryf het ons 'n baie moeilike jaar beleef.
Boonop is die mede eienaar, Hans, verlede jaar oorlede.
Wees egter verseker dat ons alles in ons vermoë doen om steeds 'n goeie diens aan ons gaste te lewer.
Vriendelike groete
Essie Henrico.

ILala Country Lodge
Jan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was lekker en rustig alhoewel die plek baie ernstige aandag nodig het.

Daar word gesê dat daar 'n swembad is en dat mens sit kan gebruik, maar helaas is die swembad vuil en kan mens nie swem nie. Braaier kort aandag asook die grasdakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Jan,
Die laat, sterk, winde maak dit onmoontlik om die swembad skoon te hou. Dit is n onbegonne taak om al die blare uit die swembad te haal, voor die volgende klomp inwaai. Ons lodge is gelee in die mopanie bosveld en is omring deur bosveldbome.
Die herstel van die grasdakke, wat geweldig duur is, is in ons beplanning vir volgende jaar.

ILala Country Lodge
Christa V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oorslaap was goed.

Vriendelike ontvangs gekry van Essie en die ontbyt was heerlik. Pragtige uitsig - veral om die Baobabbome te sien! Heerlik veilig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Dit was regtig heerlik om sulke waarderende gaste te kon akkommodeer.

ILala Country Lodge
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Besigheidsreis

Amazing views and tranquil setting!

Much quieter than staying in town! Few additional plugs near the table would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en rustig!

Die verblyf was skoon en netjies. Daar is alles in die huisie wat jy nodig het. Die area is rustig en stil. Ons kon werklik ontspan. Die eienaars is vriendelike en help waar hul kan om jou verblyf heerlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Dit was vorreg om julle te kon ontvang.
Groete
Hans en Essie

ILala Country Lodge
Gerrit B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Dit is 'n baie aangename plek om oor te bly.

Ons was vir werk in die omgewing en sal graag meer tyd daar wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om sulke waarderende gaste te kon ontvang
en wat kon raaksien wat ons as bestuur hier probeer lewer aan die publiek.

ILala Country Lodge
Kobus O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannende omgewing met pragtige natuurskoon en kremetartbome oral.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ILala Country Lodge se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om sulke waarderende gaste te kon ontvang
en wat kon raaksien wat ons as bestuur hier probeer lewer aan die publiek.

ILala Country Lodge
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pontdrift Pad (R572), , Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NmEzOWE2LTEyN2ItNDRiNi04M2M0LTk1OWMzNmZiNzA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Pontdrift Road (R572) 5 km from N1 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.335647218768 29.980707764626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem