LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Illovo Beach House | LekkeSlaap
+46

Illovo Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Skoolweg 19, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Illovo Beach House is 'n rustige plek in Amanzimtoti met 180°-see-uitsigte, naby die strand. Die huis is net 14 km vanaf die Arbour Crossing Shopping Centre, 23 km vanaf die KwaMnyandu Shopping Centre, 23 km vanaf die King Zwelithini-stadion en 5 km vanaf Winkelspruit Launch Site.

Verblyf is beskikbaar in moderne, geteëlde en netjiese kamers met lugversorging. Daar is die Deluxe Koninginsuite, Deluxe 2-Enkelbedkamer en die King Suite met 'n see-uitsig. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die King Suite is ook toegerus vir basiese selfsorg en het sy eie kombuisie en leefarea.

Gaste kan in die buite-swembad afkoel, in die tuin ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Gratis WiFi is oral op die eiendom beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Skoolweg 19, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Skoolweg 19, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b87ddb7e6a9f27ccef8f2d30c34e6ae79bab97729bd2b403f8c16166a07041e3db4fef86eeab098dd7311fb209b5a654e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 19 School Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -30.116492 30.848032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!