Beskrywing
Die eenheid het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die King Suite het nie 'n stoof of oond nie.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 12 bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 betaal R100.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n tafel met 2 stoele, 'n bank, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die King Suite het nie 'n stoof of oond nie.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 12 bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 betaal R100.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sit-area. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 4 stoele. Die sit-area het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die suite het lugversorging en lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel vir 4. Die balkon het 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die King Suite het nie 'n stoof of oond nie.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 12 bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 betaal R100.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met see-uitsig bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bykomende geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die King Suite het nie 'n stoof of oond nie.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 12 bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 betaal R100.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 School Road, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang