LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ilnika Safari and Farm Stay | LekkeSlaap
+39

Ilnika Safari and Farm Stay

2 resensies
Selfsorg
Afroomkamer
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n stoep en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat-ontbyt word van 09:00 af bedien en sluit in vars vrugte, muesli en jogurt, sap, asook 'n plaasontbyt teen R150 per persoon en bodemlose filterkoffie. Aandete is 'n tradisionele bosveldbraai met heerlike bykosse vir R200 per persoon. Kinders onder 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Melkstal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het WiFi. Die eenheid het 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat-ontbyt word van 09:00 af bedien en sluit in vars vrugte, muesli en jogurt, sap, asook 'n plaasontbyt teen R150 per persoon en bodemlose filterkoffie. Aandete is 'n tradisionele bosveldbraai met heerlike bykosse vir R200 per persoon. Kinders onder 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stoepkamer
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is apart in die hooflodge. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en lugversorging. Die badkamer is oorkant die kamer, 2 meter weg, en is net vir die gebruik van gaste in dié kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat-ontbyt word van 09:00 af bedien en sluit in vars vrugte, muesli en jogurt, sap, asook 'n plaasontbyt teen R150 per persoon en bodemlose filterkoffie. Aandete is 'n tradisionele bosveldbraai met heerlike bykosse vir R200 per persoon. Kinders onder 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Jaghuis
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Jaghuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens, dis ideaal vir kinders. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sitkamer met lugversorging. Buite is daar 'n lapa met braaigeriewe. Die huis het 'n privaat ingang en 'n tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat-ontbyt word van 09:00 af bedien en sluit in vars vrugte, muesli en jogurt, sap, asook 'n plaasontbyt teen R150 per persoon en bodemlose filterkoffie. Aandete is 'n tradisionele bosveldbraai met heerlike bykosse vir R200 per persoon. Kinders onder 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Rietvallei-plaas 340, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwcg25dbQhmKlVGzZBrTdzoCmhWdQTy0t3oZyXQ9SKWet1kFCPi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 6th Avenue, Rietvallei Farm 340 Naboomspruit 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.450856 28.735464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!