Imagine Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Imagine Cottage is in McGregor en bied knus selfsorgverblyf naby alle plaaslike geriewe, restaurante en winkels.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea grens aan die kombuis en het 'n dubbelslaapbank en 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea spog met 'n Dover-houtstoof en 'n elektriese olie-verwarmer vir die wintermaande, asook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe met 'n uitsig oor die tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. 'n Verskeidenheid wynkelders, die Vrolijkheid Natuurreservaat en 'n paar voetslaanroetes is ook net 'n kort entjie se ry van die eenheid af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Imagine Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, McGregor, 6708, Wes-Kaap