Impala Chalets - Phalaborwa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelik, netjies, goed toegerus, sentraal. Heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Our stay was very comfortable and pleasant. We found the accommodation to be extremely comfortable, neat, clean, spacious and generously equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Impala Chalets - Phalaborwa
Good day Linda Thanks for the excellent review. We're glad that you enjoyed your stay with us. Kind regards Magda

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik, sal beslis weer gebruik. Netjiese skoon plekkie met alles wat nodig is. Aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Impala Chalets - Phalaborwa
Goeiemiddag Lizelle Dankie vir die uitstekende resensie. Vriendelike groete Magda

Berendina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons was op pad wildtuin toe en dit is die perfekte plek vir oorslaapdoeleindes. Ons het heerlik gebly. Die beddens was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Clean, comfortable. The owners were incredibly helpful and friendly! We had the most outstanding stay, the rooms were clean and the beds comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dankie vir uitstekende en veilige oornagverblyf. Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het en goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Goed. Perfekte plek vir 'n vinnige oornag net voor ons in die wildtuin ingegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Soos 'n Toyota, altyd reg alles reg. Soos altyd, netjies, skoon, alles wat jy nodig het, is daar en alles werk. Vriendelik en gawe gasvrou. Perfek vir net voor of na die willetuin en jy moet pad van huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

N Vakansie voor n vakansie. Baie lekker gebly, oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
1 nag
5.0
Mei 2025

Oorslaap geniet. Dit was 'n goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Karee Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OThjMjNkLWFjYzEtNDUzYS05ZjFlLWU3NmRmYjIzYmU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 180 5 1 5 4 Karee Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -23.950934389325 31.146361148403
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang