Bela-Bela Akkommodasie by Impala Game Lodge Mabalingwe | LekkeSlaap
+15

Impala Game Lodge Mabalingwe

1 resensie
Selfsorg
Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Thabazimbi-Rooibergpad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Impala Game Lodge Mabalingwe bied selfsorg verblyf ongeveer 13 km vanaf die Mabalingwe Natuurreservaat en 12 km van sentraal Bela-Bela af.

Dié dubbelverdieping-lodge het slaapplek vir 10 volwassenes en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n solder. Die hoof en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solderarea is toegerus met matrasse vir 6 kinders. Die badkamers het 'n stort of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, yskas, vrieskas, 'n ysmasjien, 'n gasstoof, oond, 'n ketel vir die gasstoof en 'n elektriese ketel. Die oopplan-leefarea lei na die hoofdek wat spog met gasbraaigeriewe, 'n vuurput en 'n randvloei-plonspoel wat oor die reservaat uitkyk.

Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die lodge het ook ’n wildritvoertuig wat gaste teen ’n ekstra daaglikse koste kan huur.

Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl gaste perdry, koue en warm swembaddens en ’n opelug-spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Impala Game Lodge Mabalingwe sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 6 persone
6 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Impala Game Lodge Mabalingwe
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R516, Thabazimbi-Rooibergpad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Impala Game Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Thabazimbi-Rooibergpad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArqN70tamV74sVqXSkogrhvlg5ZzITflE5mTDEfy3rFXFqLwVFm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 450  per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 R516, Thabazimbi Rooiberg Road Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -24.8831271 28.2123869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za