Impalas Walk
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Impalas Walk is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marloth Park en word omring deur welige plantegroei. Dit is die ideale blyplek vir 'n klein gesin van 4.
Die huis bied 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied toegang tot 'n beskutte stoeparea met braaigeriewe en 'n plonspoel.
Marloth Park het sy eie wild wat vrylik rondloop, insluitende 4 van die Groot 5, alles buiten olifante. Die Krokodilrivier is die grens tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin en gaste sien dikwels hoe die olifante in die water baljaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
- Gaste dink Impalas Walk het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom