LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lindokuhle K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Amazing! The place is beautiful and we enjoyed our stay as we were celebrating my boyfriend's birthday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Hemel op aarde! Die verblyf was wonderlik. Baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Dit is 'n pragtige plek en het ons dit baie geniet. Het heerlik gebly by In a Tree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurits V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Modern, smaakvol en uitstekend toegerus. Het baie lekker gebly. Blyplek is baie modern, deeglik en smaakvol toegerus met groot vensters en 'n pragtige uitsig. Die komplementêre bottel rooiwyn was ook van hoë gehalte. Neem in ag dat binneparkeerplek slegs vir klein voertuie is (die beskrywing van die woonplek dui wel ook so aan). Groter voertuie moet in die (oënskynlik baie veilige) straat oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was die perfekte plekkie vir ons honeymoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
In-a-tree
Pieter, dit was werklik lekker om julle hier te gehad het. Ons is baie bly dat In-a-Tree deel kon wees van die begin van 'n baie besondere fase in julle lewens. Ons hoop ons kan julle weer hier laat tuisvoel.

Izak L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

My nuwe gunsteling plek in die Boland! 5 ster verblyf! Dit het al my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende netjiese plek en diens. Baie vriendelik en behulpsaam. Die plek en mense is briljant. Goeie diens, goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies en beslis die moeite werd. Ek het minder verwag, maar het baie meer gekry. Dit was beslis 'n belewenis. Alhoewel dit koud en baie reënerig was, het Derick en Dinette en hul plekkie die atmosfeer baie warm gehou. Ek sal beslis weer die plek boek as ek weer Paarl moet besoek. Dit is 'n sterk aanbeveling vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Would highly recommend! In-a-tree is one of the nicest self-catering places I've stayed. The decor and finishes are stunning. The hosts are so thoughtful and the views are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
In-a-tree
Thank you for your very kind words. It was great hosting you. Thank you for looking so well after the apartment. We will welcome you back any day.

Alicia-jade A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige, vredevolle kuiertjie en vriendelike verwelkoming. Ons het baie welkom gevoel en het elke oomblik van ons tyd by In-a-Tree geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick
In-a-tree
Baie dankie vir julle besoek en mooi woorde. Ons het dit geniet om julle hier te hê.

Adel M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Was great! Dit is regtig 'n awesome plek! Vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Savoy Street, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52dd3f2230298f4bf17e5c33fbd467c99dec73768bc6b7cd2db2048eab779a3313a119b1829583c5c3a65a1b1f77f35af231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 10 Savoy Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.772833 18.957967