In Da Bush
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Margrit S - Jan 2024
Algehele gradering
We had a pleasant and relaxing stay in a friendly atmosphere.
Lees meerChris T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.
Liam H - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Michal F - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, ontspannende en goed toegeruste verblyf.
Salome V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en pragtig!
Santie H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon en ruim plek met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier.
Lees meerIn Da Bush se terugvoer
'n Lekker ou grondpad ... ja, dit is die manier om 'n entjie uit die dorp te kom om die mooi en rustigheid van die bosveld te kan geniet. Dankie vir die resensie Santie. Dit was gaaf om jou en Peet te kon ontmoet.
Ilse
Michael W - Jul 2023
Algehele gradering
Weekend break.
Lees meerCelia V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid van die natuur was awesome.
Anita D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en baie stil.
Jomien G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, en lekker gelee in Bosveld.
Friedrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim akkommodasie 4 km vanaf teerpad op 'n veilige perseel in die bos.
Chantelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome en baie rustig.
Lees meerStefan T - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Theuns R - Aug 2022
Algehele gradering
Huislike, rustige plaasgevoel. Baie skoon, netjies en gerieflik.
Dion D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie dankie Ilse vir die aangename kuier daar op die plaas, ons het lekker gerus en die natuur geniet.
Franciscus E - Jul 2022
Algehele gradering
Akkommodasie op 'n plaas naby die hoofhuis, maar privaatheid van gaste is behou. Lekker atmosfeer in die bos, maar steeds na aan alle fasiliteite.
Lees meerAlbertus R - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly, clean, spacious.
Adele S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerElisha L - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en ontspanne wegbreek gewees.
Pj B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige en stil atmosfeer.
Kosie O - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was netjies, skoon en ruim.
Gina T - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagakkommodasie - jy sal niks meer benodig nie!
In Da Bush se terugvoer
Beste Gina en Werner
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groetnis
Ilse
Merlin M - Okt 2021
Algehele gradering
Verras in soveel maniere.
In Da Bush se terugvoer
Beste Merlin
Baie dankie, ons is bly om te hoor julle het dit hier by ons geniet.
Groetnis
Ilse
Dan H - Okt 2021
Algehele gradering
A little way out of town (dirt/gravel road +- 4km) but quite OK for a sedan. Clean, comfortable with no whistles and bells.
Abram I - Okt 2021
Algehele gradering
My stay was phenomenal
In Da Bush se terugvoer
Thank you, Abram.
It was nice meeting you and Mielda.
George V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustige omgewing, baie mooi natuur, bome en wonderlike voëllewe.
Louise D - Sep 2021
Algehele gradering
Ideaal vir reisigers wat van die buitelug en naggeluide hou.
Lees meerIn Da Bush se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louise.
Dit was lekker om jou en Faan te ontmoet.
Groetnis
Ilse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
- Geen kinders onder 10