LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inasmuch | LekkeSlaap
+26

Inasmuch

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Inasmuch
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adele W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Saam met vriende

Fantastic sea views. Lovely unit with everything you need.

We enjoyed our stay. Be prepared for quite a few steps though. Braai area has beautiful views of the ocean and harbour. Would definitively recommend Inasmuch and would not mind returning.

Kristen G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen G
Saam met vriende

Ontspannend.

Asemrowende verblyf! Pragtige ligging en asemrowende uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

Amazing stay! Beautiful location and amazing views.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Olivia L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Lieflike see-uitsig vanaf woonstel.

Baie lekker gebly by Inasmuch. Goeie waarde vir geld! Sal beslis weer terug gaan.

Lallie W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie W
Gesin met tieners

Stunning.

It was the most beautiful little cottage with a stunning view of the harbour. So peaceful. Will stay there again if I'm ever in that area.

Francis R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis R
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en rustig!

Die uitsig was fantasties gewees oor die see en prentjiemooi in die aande met die seiljagte in die hawe. Die swemstrand wat naby was, natuurlik 'n bonus. Die eenheid was baie netjies en skoon en geen tekorte gehad nie. Die braai area wat uitkyk oor die see en baie beskut is was heerlik vir die oggend koffie en die aande se braai. Trudie was baie vriendelik en presies met haar beskrywing van waar die eenheid geleë is. Ek en 'n vriendin het baie veilig gevoel en het dit werklik baie geniet. Ons sal vir seker weer van jou verblyf gebruik maak. Baie dankie Trudie.

Shannon K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K
Saam met vriende

Nicely secured relaxing place with everything you need.

Perfect view from the living room over the harbor. Walking distance to the beach. Nice braai area for socializing with stunning views.

Levona P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Levona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons naweek terdeë baie geniet. Die eienaar Trudie was baie tegemoetkomend.

Ons naweek was baie aangenaam. Genoeg aktiwiteite om te doen. Asook die eienaar van die eenheid was baie tegemoetkomend. Dit was net effe van 'n verrassing om te sien dat daar nog mense op die perseel was, en ons nie kennis gedra het nie. Maar verder sal ek Inasmuch aanbeveel.

Inasmuch's terugvoer

Goeie dag Levona, ek is bly julle het die naweek geniet. Die paartjie wat op die perseel woon, is ver van jul eenheid, en hulle tree op as toesighouers, aangesien ons dikwels gaste kry wat meer in getal is as waarvoor hulle bespreek het, soos met julle die geval was. Ongelukkig het julle ook nie die breekskade aangemeld nie. Dit is waarom ek toesighouers op die perseel benodig.

Inasmuch
Francios K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek en my vrou en 3 jarige seuntjie het vir 4 dae by Inasmuch, Gordansbaai gekuier. Ons het dit baie geniet. Huis is baie goed ingerig, fantastiese uitsig en stap-afstand na die see. Braai-area goed ingerig, beskut teen wind en reën en baie privaat. Ons sal definitief graag weer in die toekoms van Inasmuch verblyf gebruik wil maak en sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Mischka T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mischka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very restful and a beautiful environment to be in

Great for a couple or family getaway

Janel V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel V
Gesin met tieners

Rustig en smaakvol. Voel tuis en bewonder die wye uitsig.

Asemrowende uitsig oor die see en kaai. Skoon, netjies en smaakvol ingerig om heerlik te ontspan. Volledig toegerus, ruim en huislik. Onderdakbraaiplek met 'n wye uitsig. Groot TV, alarm en volledige kombuis is 'n bonus, asook die badkamer met 'n bad en aparte stort. Trudie se hartlike gasvryheid is merkwaardig en aanwysings was perfek. Baie dankie.

Liz S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz S
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig, lekker wegbreek!

Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig is fantasties. Lieflike braai-area. Ons sal weer kom kuier.

Mark R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Dankie Trudie, ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Al het dit Sondag gereën, was dit tog lekker. Sal beslis weer gaan. Die woonstel was baie gemaklik. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and relaxing.

Thanks Trudie, we had an awesome time. Even though it rained on Sunday we still had an enjoyable time. Will definitely go again. The apartment was very comfortable. It had every thing we needed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Abdul-malick K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul-malick K
Gesin met tieners

Our stay was just what the doctor ordered.

We were looking for a relaxing getaway with all the comforts close to the ocean and found Inasmuch to be perfect. My wife found the weekend relaxing and had an opportunity to catch up on her reading. While my children enjoyed the beach while the sunset runs along the beautiful coastline suited me perfectly. I would definitely recommend Inasmuch as the perfect getaway venue.

Sue W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W
Gesin met tieners

Absolutely beautiful views.

Beautiful view and easy walk to restaurants and shops.

Shameega J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shameega J
Saam met vriende

We had a great time at Inasmuch I would recommend it to anyone. The only problem I had were the stairs there are so many to climb.

Inasmuch is a great place to go and relax with friends and family. It's close to the beach with is a bonus.

Bernadette T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T
Saam met vriende

I had a nice and peaceful weekend.

Inasmuch is by far the best place I ever visited. The house was neat, stylish and the view was breathtaking. It's peaceful and quiet. I enjoyed my stay at Inasmuch. Many thanks.

Lucrecia J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucrecia J

The house was clean and has a beautiful sea view.

The friendly owners (Trudie and her husband) gave us a warm welcome on our arrival and showed us around. Her husband was so kind as to help us with our bags. The house was clean and has a beautiful sea view. Trudie was quick with her reply. Thank you, Trudie.

Inasmuch's terugvoer

Good day Lucrecia,
It was nice to meet you and your family. I am so glad you enjoyed your stay and I hope you will visit again.
Trudie

Inasmuch
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiTBA9m668wnh4yVAP83FteVBKVqg83zCp3LzZCNmMmFfTgA4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!