LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Faure Street, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 40 minute se ry van Kaapstad af en kan maklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe bereik word.

Inasmuch is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers met 'n pragtige see-uitsig. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV met DStv Premium. Daar is ook 'n leeshoekie. Die leefarea het 'n volle see-uitsig.

Die eenheid het ook 'n privaat braai-area met 'n see-uitsig. Bikini Beach, die Blouvlagstrand in Gordonsbaai, is net 'n entjie se stap van die eenheid af.

Gordonsbaai is die ideale plek om te ontspan en daguistappies na Stellenbosch, Franschhoek, Elgin en die omliggende omgewing te onderneem.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marlize B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanning, gedagtes skoonmaak, pret. Die verblyf was baie goed. Ek het elke oomblik geniet. Die see lig is asemrowend gewees. Ek sal weer gaan. Trud...
Sien meer
Okt 2026
Amdri B
Saam met vriende
5.0
Ek sal beslis weer daar bly. Die plek was 'n holte vir my voet en rus vir my siel. Dit is 'n ongelooflike uitsig. Die plek is skoon en netjies. Ons he...
Sien meer
Feb 2026
Lukas L
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, veilig, mooi uitsig, naby strand. Geniet en baie lekker gebly, skoon en netjies.
Feb 2026
Lucrecia V
Saam met lewensmaat
5.0
Had an amazing time. This place has amazing views. Very neat. Very friendly and helpful owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Chandre R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasmagorical! Our stay at Inasmuch was amazing! The unit is beautifully furnished. The kids enjoyed themselves. We were very comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 205

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 3 Faure Street, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inasmuch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Faure Street, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqL6m7PZmtK0E0DrKcGWLga0wNLJdcRpe6GCUiqOdYCoQj7CJTL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355