LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Incazura Guest Suite and The Light House | LekkeSlaap
+34

Incazura Guest Suite and The Light House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Incazura Guest Suite and The Light House in Glencairn bied gerieflike verblyf in 'n lieflike en suite-kamer en selfsorg strandkothuis wat smaakvol gemeubileer is. Die perseel het pragtige see- en berguitsigte en is op die eienaars se woonerf geleë.

Die Incazura-gastesuite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Gaste het toegang tot 'n privaat sitkamer met 'n ononderbroke see-uitsig, 'n balkon, 'n gedeelde kombuis, 'n swembaddek en 'n kroeg met manjifieke uitsigte oor Valsbaai en op die berge. Die verblyf het gratis WiFi.

Die Light House strandkothuis is pragtig gemeubileer en omring deur die kus se natuurskoon. Dié kothuis bied afgesonderde privaatheid en slaapplek vir 4. Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n oopplan-kombuisie en -sitkamerarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond en daar is 'n toonbank met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV en 'n dubbel-slaapbank en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die ligging is naby strande, getypoele en voetslaanroetes. Gaste kan Simonstad, Kalkbaai, Kaappunt Natuurreservaat en Bouldersstrand besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Incazura Guest Suite and The Light House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Incazura Guest Suite and The Light House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUi9kffA3xcNM97hirK6HjuMSMWNqdr235cRBmm5n8ZlMw0fvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Whytes Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 12:00 -34.16562645392 18.430459877538
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!